Lensnuus - Bethlehem Online Info

BETHLEHEM ONLINE INFORMATION
BETHLEHEM ONLINE INFORMATION
Go to content
Lensnuus Bethlehem !
Susan Maré
LENS is sedert Januarie 2016 ‘n gewilde leesbestemming op Facebook met meer as 3000 volgelinge en het saam met ander sustersblaaie op Facebook meer as 7000 volgelinge.  Danksy vir hierdie belangstelling kan LENS nou sy debuut as aanlynkoerant maak met ‘n eie webwerf.

Die aanlynkoerant is daarop toegespits om Oos-Vrystaatse en ander nuus van gehalte aan sy lesers en adverteerders te bied. Die koerant kan van Bethlehem tot in Timboektoe gelees word. LENS onderskryf die riglyne van die Suid-Afrikaanse Perskode wat koerante verbind tot joernalistiek wat eerlik, billik, regverdig en akkuraat is.

Stuur u nuus en foto’s na susan@lensnuus.co.za vir oorweging om geplaas te word, of SMS nuuswenke na 076-9977-646.

Geniet LENS!

Lensgroete, Susan Maré. Redakteur.
Get in touch !





BETHLEHEM ONLINE INFORMATION
Connecting your Business to your customers !
Back to content