Bethlehem Online Info is specially designed to drive the Eastern Free State Economy.


Bethlehem Online Info

Business Information in the Eastern Free State



Contact us at: support@bethlehemonlineinfo.co.za

 Bethlehem  Online Info - Let us take your Business where it belong...

Cleaning with a difference...Contact us at 063 588 4302
Welcome to Messy Bessie's Cleaning Services Bethlehem. Contact Leandra Davids at 063 588 4302
About us!Contact us!

Messy Bessie’s Cleaning Services Bethlehem.

* Skoonmaak van Huise, Woonstelle, Meenthuise op enige basis soos nodig bv. 2x per week, weekliks, 2x per maand, maandliks ens.


* Ons doen ook Diep Skoonmaak wat die volgende behels; Vensters, venster banke, wegskuif van kaste, masjiene ens (indien van toepassing), ornamente, blinders en alles wat jy nie by jou daaglikse skoonmaak doen nie.


* Ons was ook Matte, banke, mattrasse, kinder stoeltjies en enige matteriaal meubels.


* SLEGS met vaste weeklikse kliente doen ons ook strykwerk ekstra.


* Ek het goeie industriele toerusting & chemikalieë.


* Ek het n span van 4 wat betroubaar is en ek is ALTYD self daar waar gewerk word en maak seker dat alles verloop soos dit moet. 


Email us : messybessiescs@gmail.com   Contact us : 063 588 4302 Bethlehem en omliggende Dorpe Find Us! See more! Business Awareness.... Click on the images...