Bethlehem Online Info is specially designed to drive the Eastern Free State Economy.


Bethlehem Online Info

Business Information in the Eastern Free State



Contact us at: support@bethlehemonlineinfo.co.za

 Bethlehem  Online Info - Let us take your Business where it belong...

See our specials
Valid only while stock last...Contact us at 058 303 1327 /32
Welcome to Point-S Bethlehem. Contact us at 058 303 1327/32 or Dawie at 079 553 7272 or 066 226 9064 (a/h)
About us!Contact us!Email us at: bethlehem@point-s.co.za  Contact us at 058 303 1327 / 32 Or 079 553 7272 / 066 226 9064 (a/h)Find Us!See more!Business Awareness....Click on the images...Find us at 7 Pretorius Street


Bethlehem Tyres, Automotive Fitment Centre and Services.


Point-S Bethlehem


058 303 1327/32

 Dawie at 079 553 7272

Or 066 226 9064 after hours

Phone us today!!

“Point-S Bethlehem die moderne voertuig en bande werkswinkel het na n groter perseel geskuif in Pretoruis Straat, reg oorkant VKB op die hoek van Pretoruis en Murray Straat.


Ons bied alles onder een dak van voertuig dienste, elektroniese diagnose, bande, balansering, wielsporing, skokbrekers, remme, batterye, en selfs selektiewe herstelwerk.


Point-S Bethlehem beskik oor RMI akkreditasie wat die industrie reguleer en deur hulle is ons bevoeg om diensboekies te stempel, wat elke diens by ons eg en betroubaar maak!


Om dinge makliker te maak vir jou kan jy ook nou jou voertuig vloot bank kaart gebruik, Point-S Bethlehem is geregistreer by al die vernaamste bank groepe.


Point-S Bethlehem is ook gerigistreer as verskaffer by VKB en lede is welkom om hul lidnommer te gebruik vir aankope en dienste by ons. Dis mos nou maklik? dit raak alhoe beter en beter by Point-S Bethlehem!


Onthou...Ons beskik oor moderne toerusting en gereedskap met gekwalifiseerde werktuigkundiges en is bevoeg om alle fabrikaat voertuie te diens...elke voertuig-diens by Point-S Bethlehem word gedryf deur passie en presisie!


Kom besoek Point-S Bethlehem te Pretoruis Straat 7 of kontak ons by 058-303-1327.


"Don’t stress -  come to Point-S” in Pretoruis Street Bethlehem.”"