Bethlehem Online Info is specially designed to drive the Eastern Free State Economy.


Bethlehem Online Info

Business Information in the Eastern Free State



Contact us at: support@bethlehemonlineinfo.co.za

 Bethlehem  Online Info - Let us take your Business where it belong...

See our specials
Valid only while stock last...Contact us at 058 303 8337
Welcome to Tentco Traders Bethlehem. Contact us at 058 303 8337 or 082 551 2060
About us!Contact us!



Bethlehem Tents, Camping, Fishing  


Welcome to Tentco Bethlehem.


058 303 8337


Kom besoek Tentco Traders, 5 Theron straat, Bethlehem en ondervind die buitelewe saam met ons.  Tentco veskaf al geruimetyd kampeer toerusing aan gelukige kampeerders.  Van ‘n sak se zip tot ‘n volledige tent sal die Tentco span herstel en vervaardig.  Die Tentco span het al 11 jaar profesionele ondervinding in die maak van Lapakantseile, awnings, swembadseil, boot- en bakkieseile en nog vele meer.  Aandag boere! Tentco vervaardig enige P.V.C seile en kouse vir jul trokke, stroopers en ander plaas implemente. Hengelaars!  Tentco het ‘n opwindende nuwe hengelafdeling met al die bekende handels merke in hengel.  Ervare en onervare hengelaars kom besoek Tentco en vergelyk ons kompeterende pryse, jy sal verbaas wees.  Besoek Tentco vandag nog by 5 Theron straat of kontak vir kwotasies by 058 303 8337.  


Email us : tentco@gmail.com             Contact us : 058 303 8337 or 082 551 2060 Find Us! See more! Business Awareness.... Click on the images... Find us 5 Theron Street

Loading...